Banking
HantamNet ondersteun aanlyn transaksies en hierdie paar skakels na finansiële instansies mag dalk van nut wees vir u. Let asseblief daarop dat HantamNet geen affiliasie het met enige van hierdie instansies nie, die skakels is slegs daar vir u gerief. Sou u enige finansiële instansie skakels hier wou sien, stuur gerus 'n e-pos na ons Webmaster met u versoek vir insluiting.
|