Dienste
Lees asseblief ook ons Diensvoorwaardes, en Ons Maatskappy Beleid.
HantamNet is oorspronlik 'n Internet Aflewering Verskaffer of Internet Gasheer en Internet Aansluitingsdiens vir al u persoonlike en Korporatiewe inetrnet behoeftes. Ons verskaf FTP toegang aan ons kliënte sodat hulle self hulle lêers op die bediener kan laai en sodoende hul eie web tuisblaaie kan maak en onderhou.
Versending e-pos rekeninge is ook beskikbaar om by u korporatiewe URL aan te pas. Dit beteken dat enige e-pos wat aan u gestuur word op enige genomineerde rekening na u huidige e-pos rekening aangestuur sal word. Dit stel 'n mens in staat om verskeie e-pos rekeninge vanaf een rekening te monitor. Dit verhoed dat verskeie rekeninge besoek moet word. Ons DNS gasheer en URL aanstuur dienste laat ons toe om die domein naam resolusie op die internet te bestuur en om verkeer aan te stuur of verwys na 'n bediener onder die kliënt se beheer.
Ons is by magte om 'n hele internet teenwoordigheid vir u te skep. Laat ons toe om u te wys hoe om u korporatiewe beeld na die internet uit te brei.
Kostes Buite Ons Beheer
- Inskakel Toegang - Telkom plaaslike tariewe geld enige plek in Suid Afrika solank die 086000 7249 nommer geskakel word.
- Sien ook die POPs kaart vir meer inskakel inligting.
- Neem Kennis: Telkom tariewe mag verander sonder waarskuwing, en is NIE ingesluit by u subskripsie nie.
General Services
| Tipe Diens |
Tipiese Gebruikers |
Telkom |
Hantam |
Verkeer |
Opstel Fooie |
Toerusting Benodig |
| 33.6 & 56 kbps Enkel Gebruiker |
1 e-pos + 10 alias + 10mb Web |
tarief per min |
R80 pm |
onbeperk |
geen |
33.6/56 Modem |
| 64 kbps ISDN Enkel Gebruiker |
2 e-pos + 10 alias + 10mb Web |
tarief per min |
R195 pm |
onbeperk |
geen |
ISDN Modem |
| Voeg Domein by bo |
Virtual Web en Pos Bediener |
n/a |
R65 pm |
10mb per month |
R 50 |
n/a |
| Aanlyn E-pos Virus Skandeer |
Almal |
n/a |
Eerste=Gratis. R15 per add pos adres per maand |
n/a |
geen |
n/a |
| Toegewyde Lyne (24 uur per dag 7 dae per week) |
| 64 kbps Diginet |
10 e-pos + 10mb Web |
R3000 pm vir 1000 mb per maand |
Opstel = R350 |
Router = R6850 |
| Professionele Web Gasheer |
| Graad A |
100mb webspasie |
R 1,250.00 |
400 Mb verkeer per maand |
| Graad B |
50mb webspasie |
R 500.00 |
100 Mb verkeer per maand |
| Graad C |
20mb webspasie |
R 250.00 |
50 Mb verkeer per maand |
| Graad D |
10mb webspace |
R 125.00 |
10 Mb verkeer per maand |
| Additionele Dienste |
| Domein Registrasie |
sluit co.za fooi in |
R 350 |
eenmalig |
| Domein Opname |
parkering / hernu |
R100 |
jaarliks |
| Domein Herwys |
na web adres |
R 5 |
per maand |
| Bediener Graad D |
10 mb |
R 45 |
per maand |
| Ekstra e-pos adresse |
elk |
R 15 |
per maand |
|